COETZEE-Antonie-1962-2001-M

31 January 2022 2 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Morag Dorfling 19 Jul 2021_258 Antonie COETZEE b.1962 d.2001. SMJLY. Jacques Jardine - Hy was n goeie vriend hys net te gou weggevat. Breggie Kruger - Het die vooreg gehaat om saam met hom te vlieg met die microlight. LilyEthienne Erasmus - Hy was een van my ambagsmanne op Matimba. Soutgat en n awesome mens