COETSEE-Peter-1966-2004-M

31 January 2022 4 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Candice Robinson 18 Jul 2021_740 Peter Coetsee b.23 Sep 1966 d.21 Jun 2004. Nelanie van Schalkwyk - Sy gesig lyk so bekend. Candice Robinson/Nelanie van Schalkwyk - Dit was my oom. Hy was getroud met Nessie Coetsee. Nessie Coetsee/Candice Robinson - Wie se 50ste verjaarsdag was dit. Candice Robinson/Nessie Coetsee - Rerig Nessie? Pete sin. Annatjie Smit Jonck - Onthou julle die koffie kroeg in Onverwacht