BUYS-Rene-1974-2017-F

31 January 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Sarie Wepener 13 Jul 2021_920 Rene Buys b.9 Aug 1974 d.16 Aug 2017. Karien Grobler - Pragtige mens geweet met ‘n goeie hart. Nelanie van Schalkwyk - Pragtige vrou. Nico Kruger - Die Blondekoppie soos Stefan haar genoem het. Marietjie Reinecke - Sy was so amazing so baie gelag xxx. Rina Fourie - Mooiste mooi vrou. Mis haar en Stephan baie. Anelle Hattingh - My koeksister bakster, sy die lekerste gebak...

BUYS-Rene-1974-2017-F_1
BUYS-Rene-1974-2017-F_1