BRITZ-Elna-1957-2018-F

31 January 2022 1 image Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Sarie Wepener 13 Jul 2021_921 Elna Britz b.17 Jan 1957 d.19 Jul 2018. Elusha Muller - Ons "bank" antie. Rita Benade - Béste klerk/werker wat die bank ooit gehad het. Liezel Gouws - So lekker saam met tannie by Nedbank gewerk! Francois Jnr Pretorius - my altyd gebel en gese petoorsie dink my tazz kort ‘n diens wane kan jy my help en ek het altyd ‘n plek gehaat vir haar. Carina Pretorius - Die dierbaarste mens..

BRITZ-Elna-1957-2018-F_1
BRITZ-Elna-1957-2018-F_1