BOTHA-J-C-0000-2017-M

31 January 2022 1 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Yolanda Steenkamp 13 Jul 2021_890 JC Botha b.0000 Oorlede Apr 2017. Wie kan nou vir JC Botha vergeet. Hanneli Cronje - Ai en sy mooie vroutjie Susan. Allen Steenekamp Swart - My seuns altyd gesê kan ons gou by boog oom gaan asb... Louis Loots - Hyt my eendag uit ‘n groot penarie gehelp met ‘n Amerikaner se boog wat gebreek het tydens ‘n jagtog hier in SA. SAL JOU EWIG DANKBAAR WEES