BOTHA-Eva-Jean-1984-2004-F

31 January 2022 2 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Marina Landman 14 Jul 2021_702 Eva Jean BOTHA 1984 - 2004. Frieda Loots - Eva Jean was 'n lieflike sonstraal gewees, en haar afsterwe was vir ons 'n geweldige verlies. Magriet Van Der Walt - My ou maatjie! Dink nog Baie aan haar. Marie van der Merwe - Iemand wat ek ook nooit Sal vergeet nie. Liezel Gouws - Dink nie Riette Botha is aktief op FB nie. Dis haar niggie

BOTHA-Eva-Jean-1984-2004-F_1
BOTHA-Eva-Jean-1984-2004-F_1
BOTHA-Eva-Jean-1984-2004-F_99
BOTHA-Eva-Jean-1984-2004-F_99