BOSWELL-Éva-Nn-Eve-nee-Keleti-X-McIntosh-XX-XXX-1922-1998-F
Die Suid-Afrikaanse Legendes Museum
Ons onthou: Eve Boswell
Die legendariese sangeres, Eve Boswell (gebore 11/05/1922) sou vandag haar 100ste verjaarsdag gevier het.
Sy sal onthou word vir haar treffers soos “Sugarbush” wat sy in 1952 ook gedeeltelik in Afrikaans opgeneem het as Suikerbossie en Pickin ‘ a chicken.
Sy het groot sukses in Suid-Afrika gehad, maar het ook Internasionale bekendheid verwerf.
Sy is in 1998 op die ouderdom van 76 in Durban oorlede.
Eve is ook in 2019 in die Suid-Afrikaanse Legendes Museum ingehuldig.