BESTER-Koos-0000-0000-M

31 January 2022 2 images Share: , ,
View Slideshow

Geneem vanaf Facebook “Ellisrassers We Will Never Forget”. Erkenning vir die bydrae aan: Nelanie van Schalkwyk 23 Sep 2021_785 Koos Bester b.0000 d.0000. Jan Pretorius - My Boekhouer gewees. Hy was die beste. My Vrou ewig gese jy en jou Oom Koos gaan nog tronk toe. Dan het Oom Koos hulle raak gery. Pit Pit - Stem..goeie boekhouer. Hannes Pretorius - Goeie boek houer ek glo die hele ellisras was by hom hy het sars geken hulle kon nie ons geld gegaps het soos nou nie. Jan Pretorius - Broer. As Oom Koos gepraat het dan was dit so. Wat ‘n wonderlike Mens gewees. Yster. Hettie Jonker - Ek't vir Dorie Smit geken. Sy was 'n jaar voor my op skool. My man Chris Jonker was saam met Koos Bleeker in die Lugmag

BESTER-Koos-0000-0000-M_1
BESTER-Koos-0000-0000-M_1
BESTER-Koos-0000-0000-M_99
BESTER-Koos-0000-0000-M_99