The Genealogical Society of South Africa

Warning

JUser: :_load: Unable to load user with ID: 62

Events Calendar

Bekoring van Plattelandse Kerke
Saturday 01 September 2018, 10:00am - 12:00pm
Hits : 242
Contact Dirk Bloem by 083644618 of Elmarie Weyers by 018 29

Phillippe Manache

Philippe Menache, wat tesame met Darryl Earl David, meer as 153 Suid-Afrikaanse kerke in die platteland gefotografeer en in drie publikasies vervat het, is die spreker by die ledevergadering van die Noordwestak van die Genealogiese Genootskap van SA.
Lees Meer oor Philippe Manache

Location Potchefstroom Museum
C/o Sol Plaatjes Ave And Wolmarans Street
Potchefstroom
North West
South Africa
Almal is welkom om die vergadering by te woon. Verversings sal bedien word.