The Genealogical Society of South Africa
  • Home
  • Events
  • AGTERUIT VORENTOE – op die Afrikaners se spore in Oos-Afrika

Events Calendar

AGTERUIT VORENTOE – op die Afrikaners se spore in Oos-Afrika
Saturday 14 July 2018, 01:30pm - 03:00pm
Hits : 139
Contact This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Marlene SCHOEMANMarlene Schoeman  kom gesels met die lede van die lede van die Noord-Transvaal Tak oor Suid-Afrikaners  in Oos-Afrika.
Talle Suid-Afrikaners het in Oos-Afrika gaan woon – in Duits- en Brits-Oos-Afrika. Daar kan tereg gevra word, waar soek ons na hulle inligting?
Heel eerste gaan soek ons in die registers van die gemeentes waaraan die trekkers oorspronklik behoort het in die vroeë 1900’s,
voor die uittog na Oos-Afrika!
Die meeste trekkers was NG Kerk lidmate, maar daar was ook dié van die Gereformeerde Kerk. Kom gerus,

dan wandel ons saam terug op hulle voetspore in dié deel van Afrika.

Klik Hier om Marlene se CV te lees.

Location Voortrekker Monument
Eeufees Road, Groenkloof,
Pretoria
Gauteng
South Africa
Hierdie beloof om 'n besondere praatjie te wees deur 'n kenner van die NG Kerk Argief.
Besoekers is meer as welkom en veversings word bedien.