The Genealogical Society of South Africa

Uitstalling by Sammy Marks Biblioteek

Klik op die Foto's om te vergroot

imageimageimageimage

GGSA NTvl se uitstalling het Vrydag 25 Julie in Waverley geëindig en is op Maandag 28 Julie in die hoofbiblioteek in die Sammy Marks Sentrum, in Pretoria opgestel. Sien die aangehegte foto. ‘n Nuwe plakkaat handel oor die genealogie van Bessie, ‘n blanke dogtertjie wat ongeveer in 1738 aan die Wildekus uitgespoel het as ‘n skipbreukeling. Sy is die deur die Pondo’s groot gemaak en is later met die hoofman getroud as sy hoofvrou.
The Sammy Marks Library in Pretoria is a custodian and provider of Pretoria's key knowledge resources. We are mandated by the National Library of South Africa Act to collect and preserve published documents and make them accessible. We ensure that knowledge is not lost to posterity and that information is available for research.
The Sammy Marks Library's collections contain a wealth of information, and include rare manuscripts, books published in South Africa, periodicals, government publications, official foreign publications, maps, technical reports, Africana and newspapers. Many of these are available on CD or microfilm, in digital format or accessible online.

Klik hier om Bessie se nalatenskap te sien. Met erkenning aan Aan Hazel Crampton - The Sunburnt Queen
pdf Bessie The White Mpondo Queen