The Genealogical Society of South Africa

Familysearch Skakels/Familysearch Links

Ons het nou drie belangrike lêers met Familysearch.org skakels We now have 3 important files with FamilySearch links. The files are: 
1) References found on NAAIRS that may be online  - this file contains mostly collections indexed on NAAIRS, as well as other estate file links. Click on the link in 1)
2) Civil registrations etcf - birth, marriages and civil deaths - not indexed on NAAIRS. All provinces. Click on the link in 2)
3) Digitised films with random collections. Click on the link in 3) 

1) Verwysings op NAAIRS wat moontlik aanlyn beskikbaar is - hierdie lêer bevat meestal versamelings wat op NAAIRS indekseer is, en ander boedel lêer skakels. Klik op skakel 1)
2) Burgerlike Registrasies, ens. geboorte, huwelike, en burgelike afsterwes nie geindekseer op NAAIRS. Alle Provinsies. Klik op skakel 2
3) Gedigitiseerde films met lukrake versamelings - ook in PDF formaat.Klik op skakel 3.

Klik hier/Click here

Klik hier/Click here

Klik hier/Click here

Dankie aan Linda Farrel en Matthew Bode. 

Brokkies/Snippets

GGSA Begraafplaas Projek DVD 15, Maart 2017 is nou beskikbaar en kan bestel word by orders@genza.org.za. Die DVD bevat 851 061 name en 3082 begraafplase. Dit is 85 390 name en 35 begraafplase meer as DVD 14. Inligting van alle voorafgaande DVD's is ingesluit. Van die begraafplaas registers wat bygevoeg is, is die Ashley Begraafplaas in Pinetown, Queensburgh en Stanford Hill, in Durban, Swakopmund en Vredespark en die Evangeliese Kerk Register, sowel as die ou Hofmeyer Begraafplaas. Prys: R125-00 + Posgeld en verpakking (R30-00 binnelands en R70-00 buiteland.)

Wes Kaap duitsersWes-Kaap Duitse Setlaars.
Hierdie CD bevat die besonderhede van 370+ Duitse Familiename.
Die afstammelinge van die Duitse setlaars na die Wes-Kaap het nog altyd goeie rede gehad om trots op hul afkoms te wees. Ons voorouers het na hul nuwe land gekom om 'n nuwe toekoms vir hulle, maar veral vir hul kinders, te skep. Soos die uitdrukking lui: "hulle het met niks meer as hul Lutherse Bybel en twee hande gekom nie."
The descendants of the German Settlers that arrived in the Western Cape have always had good reason to be proud of their heritage. Their ancestors came to this country to not only find a decent future for themselves but more so to find a better future for their children. As the saying goes:-"They came with nothing more than their Lutheran Bible and their two hands."
Kilk hier om die CD te bestel

Herdrukte Boeke

Heruitgawe BoekeGGSA het pas ‘n reeks boekies bekend gestel – boekies wat voortaan in elke takbiblioteek beskikbaar sal wees vir taklede om navorsing te doen by takbiblioteke.
Hierdie projek is deur Dennis Pretorius van stapel gestuur om te verseker dat familiegeskiedenis en stamregisters wat in klein volumes deur amateur genealoë vir hulle eie familie gedruk of getik is, nou herdruk gaan word in ‘n genommerde reeks onder die banier van GGSA. 
Dennis vertel dat baie geesdriftiges oor baie jare hulle eie registers en geskiedenisse opgestel het maar net beskikbaar gemaak is aan hulle eie familie of soms in baie klein oplae publiseer het. 
GGSA se plan is om hierdie dokumente, met toestemming, te herdruk in die oorspronklike formaat maar gebind in ‘n GGSA omslag en elk met ‘n unieke reeksnommer. Elke tak sal een kopie gratis ontvang.
Die volgende is die eerste 6 in die reeks – afskrifte kan by GGSA se boekwinkel aangekoop word – doen navraag deur e-pos te stuur aan Simon du Plooy by orders@genza.org.za
1 Die nageslag van Dirk Marx – FW Marx @ R 80
2 Byvoegsel tot Marx Nageslag – FW Marx @ R 120
3 Die voorsate en nasate van Andries Stephanus du Toit van Magatoshoek – IJ du Toit @ R 80
4 Die geskiedenis van die Wagners van Rondebosch – Adriana Barrett @ R 50
5 Ballot Familie in SA – FW Marx @ R 105
6 Goedgedach Heilbron se Du Plooy’s – PJ du Plooy @ R 65
Versendingskoste per “track-n-trace” fasiliteit beloop R 40 vir 1 of 2 boeke en R75 vir 3 tot 6 boeke – meer as 6 sal R 105 beloop.
Lede wat nog soortgelyk brondokumente en publikasies het kan gerus vir Dennis laat weet by krugersdorp@pixie.co.za – hy sal graag wil weet daarvan

Join Now

boertjie drink teeThere are two options to choose from should you wish to become a member of the GSSA.
1)Decide on the branch that you would like to join by visiting the GSSA website http://www.genza.org.za. Then on the page of the branch of your choice select  “contact us” and forward your completed form to the membership committee member. 2) You can join via the eGSSA branch. Visit this page: http://www.eggsa.org/sales/eshop_e_dc_membership.htm and follow the instructions. The membership fee of the eGSSA consists of three elements, viz. membership of the GSSA; membership of the eGSSA and optional member of a land based branch as well. Download the apllication, complete the form and submit the form to the branch of your choice as described above
Application/Aansoek (Scroll down on the page for the Afrikaans version)

Sources

Versameling Grafte 1
Many people pass idly by cemeteries and little graveyards next to the roadside. Very few people realise that on headstones a wealth of information lies to be exploited. Many genealogists will go out of their way to visit graveyards and cemeteries, Information such as birth and  date of death, full names of the deceased and in some cases the name of the spouse can be found. This may lead to a breakthrough in the family researcher's quest. Over the years the members of the GSSA photographed thousands of headstone. These have been uploaded to eGSSA website. 

DNA Research

dna logo Jaco

 There are basically three types of DNA tests: Y-DNA – Y-DNA is passed on from father to son along a direct paternal line and it is therefore possible to track the paternal surname from one generation to the next. For this reason, only men are eligible for this test. mtDNA – All children inherit mtDNA from their mothers and since mtDNA traces generation after generation of one's direct maternal ancestors, both sexes are equally able to determine the origin of their maternal line. Autosomal DNA – this ‘Family Finder’ test literally hundreds of thousands of possible SNPs for precise DNA correlations/matches with others across all of one's genetic lines. This test is therefore also available to both sexes