Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

Vrystaattak

Nuus van GGSA Vrystaat

Klik op die Foto om te vergroot

imageimageimage
UistallingUistallingUistalling

Gedurende Mei 2013 het die Vrystaattak deel geneem aan 'n uitstalling in die foyer van die Vrystaat Argief. Op die foto's kan die uitstalling van die Vrystaattak gesien word asook die deelnemers aan die uitstalling. Peter en Beverley Moss van die GGSA se Begraafplaasprojek asook die Google Earth Begraafplaasprojek het by die Vrystaters gaan kuier.