Hettie Muller het hierdie navorsing gedoen op grond van haar navorsing oor die Wandrag familie. Die artikel "Op Soek na my Wandrag Voorsate" is in Familia 2015 Nommer 4 gepubliseer.
Aangesien my WANDRAG-stamvader sedert 1785 tot met sy dood in 1826 in die Kaap (Kaapstad) gewoon en gewerk het, het ek gewonder hoe die verengelsing hom en sy seun wat in 1793 gebore is, geraak het. Die seun is reeds in 1817 in Colesberg getroud en het in die binneland aangebly want hullle kinders is in Graaff-Reinet, Colesberg en Hopetown gemeentes gedoop. Hy moes dus op ‘n redelike jong ouderdom na die binneland vertrek het. Om hierdie redes het ek besluit om na die geskiedenis van verengelsing rondom daardie tydperk te kyk.
Klik hier om die artikel te lees