Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 62

Gebeure Kalender

Genealogie kom nooit klaar nie! en DNA 'n Kronkelende Spoor
Saterdag 19 Mei 2018, 01:00pm - 04:00pm
Treffers : 89
Kontak Germaine Smith: 072-404-3441

Annemarie en Rentia Vaaldriehoek ByeenkomsRentia Landman gesels oor - "Genealogie kom nooit klaar nie!"  en Annemarie gesels oor  "Die praktiese sy van DNA toetsing, en hoe die Dreyer DNA projek 'n kronkelende spoor vat"

Ligging Sylvia Heritage Museum
14 Vaal Drive, Sylviavale AH
Vanderbijlpark
Gauteng
1900
South Africa
Besoekers is welkom, Verversings word bedien