Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 62

Events Calendar

Bronne van Inligting vir Genealoë
Saturday 17 March 2018, 02:00pm - 05:00pm
Hits : 403
Contact Neels Coertse: 084 456 1030 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Tak word toegespreek deur Brigadier Hennie Heymans [afgetree] oor die inligting wat beskikbaar is vir genealoë in die SAPD. Onderbenutte Genealogiese Polisiebronne. Misdaad is so oud soos die Hennie Hmensdom self. Polisie hou oog oor gemeenskap. Daar is wettige bedrywighede, onwettige bedrywighede of versuime en algemene verdagte optrede. Bronne sluit dinge in soos medaljes - soldaat en polisieman se CV wat hy op sy bors dra, nommer, rang en naam rede vir  toekenning. Die  SAP se magsorders sluit  aspekte in soos sterftes, eervolle vermeldings, toekenning van medaljes, dekorasies en ordes. In ou magsorders is sterftes, attestasie,  bevordering, eervolle vermeldings, sportkampioene, eksamenrade, In die ou polisie argiewe is daar verdagtes se leggers, bekende moordenaars die diamanttak – oudste  aaneenlopende polisie-eenheid. En meer.

Location Memorial Hall
Krugerstraat 1
Krugersdorp
Gauteng
Besoekers is welkom en verversings sal bedien word