Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 62

Gebeure Kalender

Bekroonde Skrywer kom gesels met genealoë
Saterdag 03 Februarie 2018, 10:00am - 12:00pm
Treffers : 284
Kontak Voorsitter, Dirk Bloem by 083 644 6180 of Elmarie Weyers by 018 2995021

Hans du Plessis 2Prof. Hans du Plessis,  bekroonde skrywer van die roman “drie vroue en 'n meisie”,  is die gasspreker  by die Noordwestak van die Genealogiese Genootskap van SA se afskopvergadering vir 2018.Dit is n sage oor die lotgevalle van vier geslagte vroue en lê die diep seer van mense vanweë armoede, vooroordele en stereotipering bloot.



Ligging Potchefstroom Museum
C/o Sol Plaatjes Ave And Wolmarans Street
Potchefstroom
North West
South Africa
Besoekers is welkom. Prof Hans du Plessis is 'n bekende skrywer en het onder andere die "Griekwa Psalms'"die lig laat sien