Welcome to the eGGSA branch

Nuwe toevoegings tot die Bybel versameling

bible-2014Feb-16Ses nuwe items is bygevoeg by die Familie Bybel /Register versameling; vanne Cronjeen Farr, bygedra deur Charlie Els, twee Froneman Bybels geskenk deur Barbara Fourie, en tweeGrobbelaar Bybels van Hendrik Grobbelaar. Baie dankie aan al die bydraers en fotograwe wat hierdie versameling moontlik maak.

  • Hits: 6174

King William's Town dope 1863-1883

KWT-HT-bap-1863-83Die tweede doopregister 1863-83 van Holy Trinity Kerk, King William's Town, is verwerk deur Brenda Gassner van foto's van die oorspronklike register in die Cory Biblioteek, Rhodes Universiteit, Grahamstad, MS 19 189/2, by ooreenkoms met die Cory Biblioteek. Die data is nou beskikbaar op die webwerf: eGGSA doop registers. Foto's deur William Jervois afgeneem.

  • Hits: 6445

Adelaide dope 1861-1909

Die Adelaide, Christ Church (Anglican), dope 1861-1909, is verwerk deur Patricia Putter. Die oorspronklike register is in die Cory Biblioteek, Rhodes Universiteit, Grahamstad, MS 19 063. Eers op die Rootsweb Oos-Kaap poslys gepubliseer, hierdie data, deur die ooreenkoms van die transkribeerder, en soos per die eGGSA ooreenkoms met die Cory Biblioteek, is nou bygevoegby die soekbare BDM data op die eGGSA webwerf: eGGSA doop registers.

  • Hits: 5887